GENESIS 41:38
GENESIS 41:38 Bybel vir almal (ABA)
Die farao sê toe vir sy amptenare: “Daar is nie 'n ander man soos hierdie man nie. God het hierdie dinge vir hom gewys.”
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het Farao aan sy dienaars gesê: Kan ons wel iemand vind soos hierdie man in wie die Gees van God is?
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die farao vir sy amptenare: “Waar kry ons so iemand, 'n man met die verstand van 'n god?”
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en die farao het vir sy dienaars gevra: “Sal ons so iemand vind, 'n man in wie die Gees van God is?”
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Farao vir sy dienaars: Kan ons so iemand vind soos hierdie, 'n man in wie die Gees van God is?
Deel
Lees GENESIS 41