YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Romeine 9

1

Romeine 9:16

Bybel vir almal

ABA

Dit wys vir ons: God kies nie mense omdat hulle goeie dinge doen of wil doen nie. God kies mense omdat Hy goed wil wees vir hulle.

Vergelyk

Verken Romeine 9:16

2

Romeine 9:15

Bybel vir almal

ABA

Want God het vir Moses gesê: Ek besluit self vir wie Ek genadig en goed wil wees.

Vergelyk

Verken Romeine 9:15

3

Romeine 9:20

Bybel vir almal

ABA

Maar jy moet onthou jy is net 'n mens en jy kan nie teen God praat nie. Dit is dieselfde wanneer iemand iets maak. Daardie ding kan nie vir die persoon wat hom gemaak het, vra “Hoekom het jy my só gemaak?” nie.

Vergelyk

Verken Romeine 9:20

4

Romeine 9:18

Bybel vir almal

ABA

Ja, God doen wat Hy wil. Hy is goed vir party mense en Hy maak party mense hardkoppig.

Vergelyk

Verken Romeine 9:18

5

Romeine 9:21

Bybel vir almal

ABA

Jy kan ook dink aan 'n pottebakker. 'n Pottebakker kan enige iets van sy klei maak, enige iets wat hy wil. Hy kan van dieselfde stuk klei een ding maak wat baie spesiaal is en hy kan 'n ander ding maak wat nie spesiaal is nie.

Vergelyk

Verken Romeine 9:21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest