YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 9

1

Psalms 9:10

Bybel vir almal

ABA

Die Here beskerm 'n mens wat homself nie kan beskerm nie, Hy beskerm die mense met wie dit sleg gaan.

Vergelyk

Verken Psalms 9:10

2

Psalms 9:1

Bybel vir almal

ABA

Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos die lied “Die dood van die seun.” 'n Psalm van Dawid.

Vergelyk

Verken Psalms 9:1

3

Psalms 9:9

Bybel vir almal

ABA

Hy sal regverdig wees wanneer Hy die wêreld oordeel, Hy sal reg doen aan almal wanneer Hy die volke oordeel.

Vergelyk

Verken Psalms 9:9

4

Psalms 9:2

Bybel vir almal

ABA

Here, ek wil U prys met my hele hart, ek wil vertel van al die wonderlike dinge wat U doen.

Vergelyk

Verken Psalms 9:2

5

Psalms 9:8

Bybel vir almal

ABA

Die Here regeer vir altyd, Hy is gereed om te oordeel wanneer Hy op sy troon gaan sit.

Vergelyk

Verken Psalms 9:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's