YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 9:9

PSALMS 9:9 Bybel vir almal (ABA)

Hy sal regverdig wees wanneer Hy die wêreld oordeel, Hy sal reg doen aan almal wanneer Hy die volke oordeel.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Hy self sal die wêreld oordeel in geregtigheid en die volke vonnis met reg.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy lewer 'n regverdige uitspraak oor alle mense, Hy vel 'n billike vonnis oor die nasies.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hý oordeel die wêreld in •geregtigheid; oor die nasies spreek Hy reg met billikheid.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE sal ook 'n toevlug wees vir die verdruktes, 'n toevlug in tye van benoudheid.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:9 Die Boodskap (DB)

Omdat Hy al die feite het, sal Hy die regte vonnis oor al die volke vel.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal die wêreld met regverdigheid oordeel, en in billikheid oor die volke regspreek.

Deel
Lees PSALMS 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's