YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 9:10

PSALMS 9:10 Bybel vir almal (ABA)

Die Here beskerm 'n mens wat homself nie kan beskerm nie, Hy beskerm die mense met wie dit sleg gaan.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

So is die HERE dan 'n rotsvesting vir die verdrukte, 'n rotsvesting in tye van benoudheid.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die mens wat in gevaar verkeer, is die Here 'n toevlug, 'n skuilplek in tye van nood.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE sal 'n toevlugsoord wees vir die onderdrukte, 'n toevlugsoord in tye van nood.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die wat u Naam ken, sal op U vertrou, want U, HERE, het die wat U soek, nie verlaat nie.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:10 Die Boodskap (DB)

Die Here beskerm elkeen wat swaarkry. In die grootste nood kan hulle by Hom skuil.

Deel
Lees PSALMS 9

PSALMS 9:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE is ’n skuilplek vir die onderdrukte, ’n toevlug in tye van moeilikheid.

Deel
Lees PSALMS 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's