YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 57

1

Psalms 57:1

Bybel vir almal

ABA

Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Moenie verwoes nie.” Van Dawid. 'n Lied, toe hy in die grot vir Saul gevlug het.

Vergelyk

Verken Psalms 57:1

2

Psalms 57:10

Bybel vir almal

ABA

Ek wil hê al die volke moet hoor wanneer ek vir U dankie sê en vir U sing

Vergelyk

Verken Psalms 57:10

3

Psalms 57:2

Bybel vir almal

ABA

O God, U moet genadig wees vir my, U moet genadig wees, want ek kom vra dat U my moet beskerm. Ek vlug na U toe soos kuikens onder 'n hen se vlerke in vlug totdat die gevaar verby is.

Vergelyk

Verken Psalms 57:2

4

Psalms 57:11

Bybel vir almal

ABA

want U doen oral wat U belowe, ook tot by die hemel. U is oral dieselfde, ook tot by die wolke.

Vergelyk

Verken Psalms 57:11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 57

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's