YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 48

1

Jesaja 48:17-18

Bybel vir almal

ABA

Ek moet sê dit is die Here wat praat. Hy is die Heilige God van Israel wat vir julle wil vrymaak. Hy sê: “Ek is julle God die Here wat vir julle leer om te doen wat julle moet doen, en Ek lei julle op die pad waar julle moet loop. As julle gedoen het wat Ek vir julle gesê het, dan sou dit goed gegaan het met julle. Dan sou alles weer reg gewees het. Dit sou gewees het soos 'n rivier wat vloei of soos die branders van die see.

Vergelyk

Verken Jesaja 48:17-18

2

Jesaja 48:10

Bybel vir almal

ABA

'n Mens smelt silwer om dit skoon te maak, so het Ek julle in die smelt-oond van swaarkry skoongemaak.

Vergelyk

Verken Jesaja 48:10

3

Jesaja 48:11

Bybel vir almal

ABA

Ek het dit gedoen omdat Ek die Here is. Ek sal niks laat ontwy wat aan My behoort nie, Ek gee nie vir iemand anders die eer wat Ek moet kry nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 48:11

4

Jesaja 48:22

Bybel vir almal

ABA

Maar dit sal nie goed gaan met die mense wat verkeerd doen nie. Dit het die Here gesê.”

Vergelyk

Verken Jesaja 48:22

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest