YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 49

1

Jesaja 49:15

Bybel vir almal

ABA

Maar die Here vra: “Dink julle 'n vrou sal haar baba vergeet? Sal sy nie jammer wees vir haar kind nie? Nee, sy sal dit nie doen nie. Maar as sy miskien haar kind sal vergeet, Ek sal jou nie vergeet nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:15

2

Jesaja 49:16

Bybel vir almal

ABA

Sion, jy moet weet, jy is mý stad. Ek het my Naam op jou geskryf, Ek dink altyd aan jou mure.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:16

3

Jesaja 49:25

Bybel vir almal

ABA

Ja, die Here sê: “Dit sal miskien gebeur dat iemand die gevangenes kan wegvat van 'n soldaat, of dat 'n soldaat die dinge kan verloor wat hy gevat het. Dit sal nie met jóú gebeur nie. Ek sal oorlog maak teen die mense wat oorlog wil maak teen jou, en Ek sal jou kinders red.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:25

4

Jesaja 49:6

Bybel vir almal

ABA

Hy het gesê: “Jy is my dienaar, jy moet die Israeliete terugbring, die mense wat oorgebly het van die stamme van Jakob. Maar dit is nie genoeg nie, jy moet nog meer doen, jy moet die lig vir die ander volke wees, Ek wil al die mense op die aarde red.”

Vergelyk

Verken Jesaja 49:6

5

Jesaja 49:13

Bybel vir almal

ABA

Hemel, aarde, berge, julle moet juig en vrolik wees, want die Here laat dit goed gaan met sy volk, Hy help sy mense wat hulleself nie kan help nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 49:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 49

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest