YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 35

1

Jesaja 35:10

Bybel vir almal

ABA

Die Here het sy mense vrygemaak, en hulle sal sing wanneer hulle in Sion kom. Hulle sal vrolik en bly wees, hulle sal nie swaarkry en huil nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 35:10

2

Jesaja 35:3-4

Bybel vir almal

ABA

Mense se hande hang pap en hulle knieë bewe, maar julle moet hulle sterk maak en help. Sê vir die mense wat moedeloos is: “Julle moet sterk wees, julle moenie bang wees nie. Kyk, julle God sal kom, Hy kom om die vyande te straf omdat hulle slegte dinge aan julle gedoen het. Julle God kom en Hy sal julle red.”

Vergelyk

Verken Jesaja 35:3-4

3

Jesaja 35:8

Bybel vir almal

ABA

Daar sal 'n pad wees, en die mense sal die pad noem “ Gewyde Pad.” Onrein mense en dwase sal nie op hierdie pad loop nie, net mense wat reg lewe, sal daar loop.

Vergelyk

Verken Jesaja 35:8

4

Jesaja 35:5

Bybel vir almal

ABA

Dan sal die blinde mense weer kan sien, en die dowe mense sal weer kan hoor.

Vergelyk

Verken Jesaja 35:5

5

Jesaja 35:6

Bybel vir almal

ABA

Dan sal lam mense soos 'n takbok spring, en stom mense sal sing, want in die woestyn sal daar fonteine wees, en riviere wat vol water is.

Vergelyk

Verken Jesaja 35:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 35

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest