YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 35:5

JESAJA 35:5 Bybel vir almal (ABA)

Dan sal die blinde mense weer kan sien, en die dowe mense sal weer kan hoor.

Deel
Lees JESAJA 35

JESAJA 35:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dan sal die oë van die blindes geopen en die ore van die dowes ontsluit word.

Deel
Lees JESAJA 35

JESAJA 35:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Blindes sal kan sien, dowes sal kan hoor

Deel
Lees JESAJA 35

JESAJA 35:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dan sal die oë van blindes oopgaan, en die ore van dowes sal oopgaan.

Deel
Lees JESAJA 35

JESAJA 35:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Dan sal die oë van die blindes geopen word, en die ore van die dowes sal ontsluit word.

Deel
Lees JESAJA 35

JESAJA 35:5 Die Boodskap (DB)

Van die gevolge hiervan sal wees dat blinde mense sal kan sien en dat dowe mense sal kan hoor.

Deel
Lees JESAJA 35

JESAJA 35:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer Hy kom, laat Hy blindes sien en dowes hoor.

Deel
Lees JESAJA 35
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's