YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf ROMEINE 9

1

ROMEINE 9:16

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Dit hang dus nie van ons af of ons God se belofte ontvang nie. Ons kan dit nie toe-eien deur dit te begeer of ons daarvoor in te span nie. Dit hang af van God se ontferming.

Vergelyk

Verken ROMEINE 9:16

2

ROMEINE 9:15

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hy sê tog vir Moses: “Ek sal My ontferm oor wie Ek My wil ontferm, en Ek sal barmhartigheid betoon teenoor wie Ek dit wil doen.”

Vergelyk

Verken ROMEINE 9:15

3

ROMEINE 9:20

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

O mensekind, sit jou hand op jou mond! Wie is jy om God te kritiseer! Kan die produk van iemand se handewerk vir sy vervaardiger sê: “Hoekom het jy my juis só gemaak?”

Vergelyk

Verken ROMEINE 9:20

4

ROMEINE 9:18

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Dit is dus duidelik – God ontferm Hom oor wie Hy wil, en Hy verhard wie Hy wil.

Vergelyk

Verken ROMEINE 9:18

5

ROMEINE 9:21

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

As ’n pottebakker byvoorbeeld kleikruike maak, is dit nie sy volste reg om uit dieselfde klei ’n sierkruik én ’n vullisbak te maak nie?

Vergelyk

Verken ROMEINE 9:21

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest