YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 42

1

PSALMS 42:11

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Dis soos ’n diep wond in my binneste wanneer vyande met my spot, wanneer hulle dag na dag vra: “Waar is jou God?”

Vergelyk

Verken PSALMS 42:11

2

PSALMS 42:1-2

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Soos ’n wildsbok smag na water, so smag ek na U, o God.

Vergelyk

Verken PSALMS 42:1-2

3

PSALMS 42:5

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

As ek nadink hoe dit voorheen was, is ek ontsteld. Toe het ek geloop saam met die aanbidders en ’n optog gelei na die tempel van God terwyl ek sing en jubel saam met die skare wat feesvier.

Vergelyk

Verken PSALMS 42:5

4

PSALMS 42:3

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek verlang na God, die lewende God. Wanneer kan ek ingaan en weer voor Hom verskyn?

Vergelyk

Verken PSALMS 42:3

5

PSALMS 42:6

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Hoekom is ek nou so mismoedig? Hoekom so hewig ontsteld? Nee, ek plaas my hoop op God! Ek sal Hom weer prys. Hy is my redder

Vergelyk

Verken PSALMS 42:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 42

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's