YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 42:11

PSALMS 42:11 Bybel vir almal (ABA)

Dit voel of iemand my doodsteek wanneer my vyande my spot en aanhou sê: “Waar is jou God?”

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Met 'n doodsteek in my gebeente smaad my teëstanders my as hulle die hele dag vir my sê: Waar is jou God?

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit sny deur my hele wese as my teëstanders my spot en dag na dag vir my sê: “En waar is jou God nou?”

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Dit sny tot op die been, as my teenstanders my tart deur die hele dag lank vir my te vra: “Waar is jou God?”

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Waarom is jy neergewerp, o my siel? en waarom is jy onrustig in my? hoop jy op God, want ek sal Hom nog loof wat die gesonde van my aangesig en my God is.

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:11 Die Boodskap (DB)

Dit voel of hulle ’n mes in my hart steek as hulle heeltyd vir my sê: “Waar is jou God dan? Hoekom help Hy jou nie?”

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dis soos ’n diep wond in my binneste wanneer vyande met my spot, wanneer hulle dag na dag vra: “Waar is jou God?”

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:11

PSALMS 42:11 AFR83PSALMS 42:11 AFR83PSALMS 42:11 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's