YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 42:6

PSALMS 42:6 Bybel vir almal (ABA)

Ek moenie so treurig en ontsteld wees nie, ek moet glo dat God my sal help, ja, ek sal weer 'n lied sing om Hom te prys. Hy is naby, Hy sal my red

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wat buig jy jou neer, o my siel, en is onrustig in my? Hoop op God; want ek sal Hom nog loof — die verlossing van sy aangesig!

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarom is ek so in vertwyfeling en waarom kerm ek so? Vertrou op God! Ja, ek sal weer vir Hom 'n loflied sing. Hy is my helper

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Waarom kwyn jy weg, my siel, en is jy so onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom weer prys vir die verlossing wat sy teenwoordigheid bring.

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

O my God, my siel is in my binneste neergewerp; daarom sal ek aan u dink uit die land Jordaan en van die Hermoniete, van die heuwel Misar af.

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:6 Die Boodskap (DB)

Ek sê vir myself: Moenie nou moedeloos word nie. Moenie twyfel nie. Waarom so hartseer? Vertrou net op God. Ek gaan Hom loof, al kry ek baie swaar. Dit is Hy wat my uit my swaarkry red. Ek sal weer vir Hom ’n loflied sing.

Deel
Lees PSALMS 42

PSALMS 42:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoekom is ek nou so mismoedig? Hoekom so hewig ontsteld? Nee, ek plaas my hoop op God! Ek sal Hom weer prys. Hy is my redder

Deel
Lees PSALMS 42
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's