YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf JESAJA 35

1

JESAJA 35:10

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Dié wat die HERE vrygekoop het, sal terugkeer na Jerusalem. Hulle sal sing van blydskap, hulle sal vol vreugde wees, en ellende en smart sal verdwyn.

Vergelyk

Verken JESAJA 35:10

2

JESAJA 35:3-4

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Versterk dié wat moeg geword het. Bemoedig dié wat wil neerslaan. Sê vir dié wat bang is: “Wees sterk en moenie bang wees nie. Want julle God kom om wraak te neem, om julle vyande te straf en om julle te red!”

Vergelyk

Verken JESAJA 35:3-4

3

JESAJA 35:8

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Deur die woestyn sal nou ’n grootpad loop. Die pad sal genoem word: die Heilige Weg. Mense wie se harte boos is, sal nie daarop reis nie. Dit sal net oop wees vir mense wat op God se pad loop. Dwase sal nie daar kom nie.

Vergelyk

Verken JESAJA 35:8

4

JESAJA 35:5

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Wanneer Hy kom, laat Hy blindes sien en dowes hoor.

Vergelyk

Verken JESAJA 35:5

5

JESAJA 35:6

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Lam mense sal rondspring soos bokke, en mense wat nie kon praat nie, sal van vreugde sing! Fonteine sal in die wildernis ontspring en strome water sal die woestyn natlei.

Vergelyk

Verken JESAJA 35:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 35

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's