YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf JESAJA 14

1

JESAJA 14:12

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Hoe het jy uit die hemel geval, blink ster, seun van die môre! Jy is op die aarde neergegooi, jy wat die nasies van die wêreld verpletter het.

Vergelyk

Verken JESAJA 14:12

2

JESAJA 14:13

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Jy het mos vir jouself gesê: ‘Ek sal na die hemel toe opklim en my troon bo God se sterre neersit. Ek sal regeer op die godeberg ver in die noorde.

Vergelyk

Verken JESAJA 14:13

3

JESAJA 14:14

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Ek sal opklim tot in die hoogste hemele. Soos die Allerhoogste sal ek word.’

Vergelyk

Verken JESAJA 14:14

4

JESAJA 14:15

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Maar in plaas daarvan sal jy in die doderyk beland, in sy diepste deel.

Vergelyk

Verken JESAJA 14:15

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's