YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf GENESIS 2

1

GENESIS 2:24

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Dit verklaar waarom ’n man van sy pa en ma weggaan, saam met sy vrou lewe en hulle dan soos een mens word.

Vergelyk

Verken GENESIS 2:24

2

GENESIS 2:18

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Daarna sê die HERE God: “Dis nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom ’n metgesel maak, een soos hy.”

Vergelyk

Verken GENESIS 2:18

3

GENESIS 2:7

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Toe vorm die HERE God ’n menslike liggaam uit die stof van die aarde. Nadat Hy die asem van die lewe daarin geblaas het, het dit ’n lewende wese, die mens, geword.

Vergelyk

Verken GENESIS 2:7

4

GENESIS 2:23

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Uiteindelik is dit die regte metgesel!” sê die mens. “Sy is regtig deel van my. Sy sal ‘vrou’ genoem word, want sy is uit die man geneem.”

Vergelyk

Verken GENESIS 2:23

5

GENESIS 2:3

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

God het ook die sewende dag geseën. Hy het bepaal dat dit afgesonder moet word van die ander dae omdat Hy op daardie dag gerus het nadat Hy sy skeppingswerk gedoen het.

Vergelyk

Verken GENESIS 2:3

6

GENESIS 2:25

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Alhoewel die mens en sy vrou sonder klere was, was hulle nie skaam vir mekaar nie.

Vergelyk

Verken GENESIS 2:25

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's