YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf ESEGIËL 38

1

ESEGIËL 38:23

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

So wys Ek hoe groot en heilig Ek is. Baie nasies sal My leer ken. Dan sal hulle besef dat Ek die HERE is.”

Vergelyk

Verken ESEGIËL 38:23

2

ESEGIËL 38:2-3

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“Mensekind, kyk na Gog van die land Magog, die prins wat oor die nasies van Mesek en Tubal regeer. Profeteer teen hom. Sê vir hom die oppermagtige HERE sê: Ek is jou vyand, Gog, grootkoning van Mesek en Tubal!

Vergelyk

Verken ESEGIËL 38:2-3

3

ESEGIËL 38:16

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Jy sal die land soos ’n wolk toemaak. Dit gebeur in die verre toekoms. Ek gaan jou teen my land bring terwyl almal kyk, Gog, sodat die nasies sal sien hoe Ek Myself as die Heilige deur jou openbaar.

Vergelyk

Verken ESEGIËL 38:16

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's