YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf ESEGIËL 39

1

ESEGIËL 39:29

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

En Ek sal nooit weer my rug op hulle draai nie, want Ek sal my Gees oor die mense van Israel uitgiet, sê die oppermagtige HERE.”

Vergelyk

Verken ESEGIËL 39:29

2

ESEGIËL 39:28

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

Dan sal my volk besef dat Ek, die HERE, hulle God is. Dis Ek wat hulle in ballingskap weggestuur het en dis Ek wat hulle huis toe bring. Ek laat nie een agterbly nie.

Vergelyk

Verken ESEGIËL 39:28

3

ESEGIËL 39:25

Nuwe Lewende Vertaling

NLV

“So sê die oppermagtige HERE: Ek sal Jakob terugbring uit ballingskap en My ontferm oor die mense van Israel, want Ek gaan die eer van my Naam beskerm.

Vergelyk

Verken ESEGIËL 39:25

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 39

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's