Bible App logo
Biểu tượng Tìm kiếm

NUMERI 9:23

NUMERI 9:23 AFR83

Op die bevel van die Here het hulle kamp opgeslaan en op sy bevel het hulle weggetrek. Hulle het die diens van die Here onderhou soos die Here deur middel van Moses beveel het.