1
JOSUA 6:2
Afrikaans 1983
AFR83
Die Here het vir Josua gesê: “Ek gaan Jerigo, sy koning en sy soldate nou in jou mag oorgee.
So sánh
Khám phá JOSUA 6:2
2
JOSUA 6:5
en sodra die ramshorings blaas en julle dit hoor, moet al die manskappe die aanvalskreet hard uitskreeu. Die muur van die stad sal dan inmekaar stort en die manskappe kan oorklim, elkeen reguit vorentoe.”
Khám phá JOSUA 6:5
3
JOSUA 6:3
Julle moet om die stad loop; al die manne onder wapen moet een maal om die stad gaan, en dit moet julle ses dae lank doen.
Khám phá JOSUA 6:3
4
JOSUA 6:4
Sewe priesters moet elkeen 'n ramshoring voor die ark uit dra. “Die sewende dag moet julle sewe maal om die stad loop. Dan moet die priesters die ramshorings blaas
Khám phá JOSUA 6:4
5
JOSUA 6:1
Jerigo was gesluit en verskans teen die Israeliete; niemand het uitgegaan of ingekom nie.
Khám phá JOSUA 6:1
6
JOSUA 6:16
Na die sewende maal het die priesters die ramshorings geblaas. Josua het vir die manskappe gesê: “Skreeu! Die Here gee die stad aan julle oor!
Khám phá JOSUA 6:16
7
JOSUA 6:17
Dit moet heeltemal uitgedelg word as banoffer vir die Here: die stad en al wat daarin is, behoort aan die Here. Net die prostituut Ragab mag lewe, sy en almal by haar in die huis, want sy het die verkenners wat deur ons uitgestuur is, weggesteek.
Khám phá JOSUA 6:17