YouVersion Logo
Search Icon

Copyright Information

Nuwe Lewende Vertaling © 2006 Christelike Uitgewersmaatskappy
Posbus 1599, Vereeniging, 1930

Eerste uitgawe 2006
Tweede uitgawe 2011

Hierdie Bybelvertaling gebruik die teologiese en vertalingsbenadering van die Holy Bible, New Living Translation, kopiereg © 1996, 2004 deur Tyndale Charitable Trust.
Alle regte voorbehou. Gebruik met toestemming van Tyndale House Publishers, Inc.
New Living Translation, NLT en die New Living Translation se logo is geregistreerde handelsmerke en NLV is ’n handelsmerk van Tyndale House Publishers, Inc.

This Bible translation utilizes the theological and translation approach of the Holy Bible, New Living Translation, copyright © 1996, 2004 by Tyndale Charitable Trust.
All rights reserved. Used by permission of Tyndale House Publishers, Inc.
New Living Translation, NLT and the New Living Translation logo are registered trademarks, and NLV is a trademark of Tyndale House Publishers, Inc.

Teks uit die Nuwe Lewende Vertaling mag aangehaal word in enige vorm (skriftelik, oudiovisueel of elektronies) tot ’n maksimum van 1 000 verse sonder die skriftelike toestemming van die uitgewer, op voorwaarde dat die aangehaalde verse nie meer as 25% van die werk uitmaak waarin dit aangehaal word nie, en op voorwaarde dat ’n hele Bybelboek nie aangehaal word nie.

Wanneer uit die Nuwe Lewende Vertaling aangehaal word, moet die volgende erkenning gegee word op die kopieregbladsy van die werk: “Skrifaanhalings gemerk NLV is geneem uit die Nuwe Lewende Vertaling © 2006.
Gebruik met toestemming van Christelike Uitgewersmaatskappy, Posbus 1599, Vereeniging, 1930. Alle regte voorbehou.”

Aanhalings van meer as 1 000 verse of meer as 25% van die werk, of enige ander aansoeke om toestemming, moet skriftelik gerig word aan: Die Uitgewer, Christelike Uitgewersmaatskappy,
Posbus 1599, Vereeniging, 1930.

Meer oor die NLV
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) is ’n dinamies-ekwivalente vertaling wat kragtig met


Christelike Uitgewersmaatskappy

NLV PUBLISHER

Learn More

Other Versions by Christelike Uitgewersmaatskappy

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy