โลโก้ YouVersion
พระคัมภีร์แผนการอ่านวิดีโอ
ดาวน์โหลดแอป
ตัวเลือกภาษา
ไอคอนค้นหา

Filippense 4:6

Filippense 4:6 - Moenie oor dinge sit en tob of jou bekommer nie. Gaan praat met God daaroor. Bespreek dit met Hom. Vertel Hom hoe jy daaroor voel. Sê dan vir Hom dankie dat jy met Hom daaroor kan praat en dat Hy die beste weet. Jy sal dan verlig en tevrede voel.
Jy sal hierdie verligte gevoel nie altyd kan verklaar of wetenskaplik kan uitlê nie. Omdat jy egter weet dat jy aan Jesus behoort, sal jy nie meer omgekrap voel nie.

Moenie oor dinge sit en tob of jou bekommer nie. Gaan praat met God daaroor. Bespreek dit met Hom. Vertel Hom hoe jy daaroor voel. Sê dan vir Hom dankie dat jy met Hom daaroor kan praat en dat Hy die beste weet. Jy sal dan verlig en tevrede voel. Jy sal hierdie verligte gevoel nie altyd kan verklaar of wetenskaplik kan uitlê nie. Omdat jy egter weet dat jy aan Jesus behoort, sal jy nie meer omgekrap voel nie.

Filippense 4:6

Filippense 4:6
YouVersion

สนับสนุน และท้าทายคุณ ที่จะแสวงหาความใกล้ชิดกับพระเจ้าในทุกๆวัน

พันธกิจ

เกี่ยวกับ

อาชีพ

อาสาสมัคร

บล็อก

ข่าวสาร

ลิงก์ที่มีประโยชน์

ช่วยเหลือ

ถวายเพื่อสนับสนุน

พระคัมภีร์ฉบับ

พระคัมภีร์ฉบับเสียง

ภาษาของพระคัมภีร์

ข้อพระคัมภีร์ประจำวัน


พันธกิจดิจิทัล ของ

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

นโยบายความเป็นส่วนตัวข้อตกลง
โปรแกรมการเปิดเผยช่องโหว่
Facebookทวีตเตอร์อินสตาแกรมYouTubePinterest

หน้าหลัก

พระคัมภีร์

แผนการอ่าน

วิดีโอ