Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 224 YA 365

Vers 5: Deeglike beplanning en doelgerigte uitvoering bring oorvloed, maar onnadenkende oorhaastigheid bring gebrek. Soos die Afrikaanse spreekwoord lui: “Haastige hond verbrand sy mond.” Vers 6: Jy verloor maklik rykdom wat deur bedrog bekom is, en sommer jou lewe op die koop toe. Vers 7:. Die geweld van goddeloses wreek hom op hulleself weens hulle onvermoë om verhoudinge (korrekte optrede) in stand te hou. Hulle is soos kaf wat wegwaai in die wind.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More