Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 127 YA 365

“Afgesonderde skoonheid, is self-vernietigend.” (Kidner). Getalle maak saak in die wêreld van konings, sê vers 28. Soos vers 17 al gesê het, opvlieënde, driftige mense tree maklik dwaas op. Hier in vers 29 word lankmoedigheid daarmee gekontrasteer. Geduld is in wese verstandig. Dit keer dat jy dwaas optree.

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More