Chapa ya Youversion
Ikoni ya Utafutaji

Spreuke – eenjaarleesplanMfano

Spreuke – eenjaarleesplan

SIKU 132 YA 365

Sagte, kalmerende woorde is ’n boom van lewe, soos die blare van die boom van die lewe in Openbaring, wat genesing bring. Valse, perverse en bedrieglike woorde breek ’n mens se gees. "Vriendelike woorde bring lewe, bedrieglike woorde vernietig mense” (NLV).

Andiko

Kuhusu Mpango huu

Spreuke – eenjaarleesplan

Lees die boek Spreuke in 365 dae deur met hierdie leesplan. Daar is ’n spreuk vir elke dag met ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. So sal jy ‘n goudmyn van Godgegewe slagspreuke vir jou eie persoonlike lewe ontdek. Dit is ook ‘n uiters geskikte bron vir ouers of opvoeders om as vertrekpunt in hulle onderrig en opvoeding te gebruik. Geniet dit!

More