Sy vader Yitz’gak antwoord en sê vir hom: “Let op, jou blyplek sal wees in die vetheid van die aarde en in die dou van die hemel daarbo.
Jy sal deur jou swaard leef en jy sal jou broer dien, maar dit sal gebeur dat as jy rusteloos raak, jy sy juk van jou nek af sal breek.”