1
Genesis 26:3
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Bly as besoeker in hierdie land en Ek sal by jou wees en jou seën, want aan jou en jou nageslag gee Ek al hierdie koninkryke. Ek sal die eed nakom wat Ek teenoor jou vader, Avraham, gesweer het
Linganisha
Chunguza Genesis 26:3
2
Genesis 26:4-5
en Ek sal jou nageslag vermeerder soos die sterre van die hemel en aan jou nageslag al hierdie lande gee en in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën wees omdat Avraham My stem gehoorsaam het en My opdragte, My bevele, My verordeninge en My wette nagekom het.” Hand 3:25
Chunguza Genesis 26:4-5
3
Genesis 26:22
Hy het vandaar verskuif en ’n ander put gegrawe en daaroor is nie getwis nie; daarom het hy dit Regovot genoem en gesê: “Want nou het יהוה vir ons groot plek gemaak en kan ons vrugbaar wees in die land.”
Chunguza Genesis 26:22
4
Genesis 26:2
יהוה het aan hom verskyn en gesê: “Moenie aftrek in Mitzrayim in nie; bly in die land wat Ek vir jou sal wys.
Chunguza Genesis 26:2
5
Genesis 26:25
Toe bou hy daar ’n altaar en hy het die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה aangeroep en sy tent daar opgeslaan en die diensknegte van Yitz’gak het daar ’n put gegrawe.
Chunguza Genesis 26:25
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video