1
Genesis 15:6
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Avram het in יהוה vertrou Ya Rom 4:391822Gal 3:6 en Hy het hom dít tot onpartydige opregtheid gereken.
Linganisha
Chunguza Genesis 15:6
2
Genesis 15:1
Ná hierdie dinge het die boodskap van יהוה tot Avram gekom in ’n visioen en gesê: “Moenie bang wees nie, Avram, Ek is vir jou ’n Skild en jou beloning sal uitermate groot wees.”
Chunguza Genesis 15:1
3
Genesis 15:5
Hy het hom na buite gebring en gesê: “Kyk nou goed na die hemel en tel die sterre as jy ’n getal daaraan kan gee.” Hy sê ook vir hom: “Net so sal jou nageslag wees.”
Chunguza Genesis 15:5
4
Genesis 15:4
“Let op,” sê יהוה vir hom, “hierdie man sal nie jou erfgenaam wees nie, maar een wat uit jou eie liggaam sal kom, hy sal jou erfgenaam wees.” Hand 7:5
Chunguza Genesis 15:4
5
Genesis 15:13
יהוה sê vir Avram: “Weet verseker dat jou nageslag vreemdelinge sal wees in ’n land wat nie aan hulle behoort nie. Hulle sal slawe wees en onderdruk word vir vier honderd jaar lank
Chunguza Genesis 15:13
6
Genesis 15:2
Avram vra: “Meester-יהוה wat sal U my gee aangesien ek sonder kinders doodgaan en die seun van die erfgenaam van my huis is hierdie Eli’ezer van Dammesek?”
Chunguza Genesis 15:2
7
Genesis 15:18
Op daardie dag het יהוה met Avram ’n verbond gesluit en gesê: “Aan jou nageslag het Ek hierdie land gegee, Hand 7:5 van die rivier van Mitzrayim af tot by die groot rivier, die Feratrivier (Eufraat)
Chunguza Genesis 15:18
8
Genesis 15:16
maar na vier eeue sal hulle hierheen terugkom, want die boosheid van die Emoriete is tot nou toe nie volledig nie.” Deut 9:5
Chunguza Genesis 15:16
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video