1
Genesis 16:13
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
Toe noem sy die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה wat met haar gepraat het: “El-Ro’i,” want sy het gesê: “Het ek selfs hier bly lewe nadat ek Hom gesien het?”
Linganisha
Chunguza Genesis 16:13
2
Genesis 16:11
Ook sê die boodskapper van יהוה vir haar: “Let op, jy is swanger en sal geboorte gee aan ’n seun en jy moet hom Yishma’el noem, want יהוה het jou in jou ellende gehoor
Chunguza Genesis 16:11
3
Genesis 16:12
en hy sal ’n wilde-donkie van ’n mens wees: sy hand teen almal en almal se hand teen hom en hy sal téénoor al sy broers bly.”
Chunguza Genesis 16:12
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video