1
Eksodus 4:11-12
PWL in Standaard Protestantse Canon
SPC
יהוה antwoord hom: “Wie het die mens se mond gemaak, of Wie maak hom stom of doof, of siende of blind? Is dit nie Ek, יהוה, nie? Gaan nou en Ek self sal met jou mond wees en jou leer wat jy moet sê.”
Linganisha
Chunguza Eksodus 4:11-12
2
Eksodus 4:10
Mosheh sê vir יהוה: “Asseblief יהוה, ek was nog nooit ’n man van woorde nie; nie onlangs nie en ook nie in die verlede nie en ook nie vandat U met U kneg gepraat het nie, want ek is stadig van spraak en van tong.”
Chunguza Eksodus 4:10
3
Eksodus 4:14
Toe brand die woede van יהוה teen Mosheh en Hy sê: “Is Aharon, die Leviet, nie jou broer nie? Ek weet dat hy goed kan praat en let op, hy gaan ook reeds uit om jou te ontmoet en as hy jou sien, sal hy bly wees in sy wil, emosie en verstand.
Chunguza Eksodus 4:14
Nyumbani
Biblia
Mipango
Video