1
1 TIMOTEUS 5:8
Afrikaans 1983
AFR83
As iemand nie vir sy eie mense en veral nie vir sy huisgesin sorg nie, het hy die geloof verloën en is hy slegter as 'n ongelowige.
Jämför
Utforska 1 TIMOTEUS 5:8
2
1 TIMOTEUS 5:1
'n Ouer man moet jy nie skerp teregwys nie, maar vermaan asof hy jou vader is. Vermaan die jonger mans soos jou broers
Utforska 1 TIMOTEUS 5:1
3
1 TIMOTEUS 5:17
Die ouderlinge wat goeie leiding gee, behoort dubbele erkenning te kry, veral dié wat hard werk deur te preek en onderrig te gee
Utforska 1 TIMOTEUS 5:17
4
1 TIMOTEUS 5:22
Moenie iemand oorhaastig die hande oplê en jou so aan die sondes van 'n ander medepligtig maak nie. Sorg dat jy onberispelik bly.
Utforska 1 TIMOTEUS 5:22