YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från 1 JOHANNES 1

1

1 JOHANNES 1:9

Afrikaans 1983

AFR83

Maar as ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, Hy vergewe ons ons sondes en reinig ons van alle ongeregtigheid.

Jämför

Utforska 1 JOHANNES 1:9

2

1 JOHANNES 1:7

Afrikaans 1983

AFR83

Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde.

Jämför

Utforska 1 JOHANNES 1:7

3

1 JOHANNES 1:8

Afrikaans 1983

AFR83

As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie.

Jämför

Utforska 1 JOHANNES 1:8

4

1 JOHANNES 1:5-6

Afrikaans 1983

AFR83

Dít is nou die boodskap wat ons by Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. As ons beweer dat ons aan Hom deel het, en ons lewe in die duisternis, lieg ons en handel ons nie volgens die waarheid nie.

Jämför

Utforska 1 JOHANNES 1:5-6

5

1 JOHANNES 1:10

Afrikaans 1983

AFR83

As ons beweer dat ons nie gesondig het nie, maak ons Hom tot leuenaar en is sy woord nie in ons nie.

Jämför

Utforska 1 JOHANNES 1:10

Gratis läsplaner och andakter relaterade till 1 JOHANNES 1

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest