YouVersion logga
BibelnLäsplanerVideor
Skaffa appen
Språkväljare
Sök ikon

Populära bibelverser från 2 PETRUS 3

1

2 PETRUS 3:9

Afrikaans 1983

AFR83

Die Here stel nie die vervulling van sy belofte uit nie, al dink party mense so. Nee, Hy is geduldig met julle, omdat Hy nie wil hê dat iemand verlore gaan nie: Hy wil hê dat almal hulle moet bekeer.

Jämför

Utforska 2 PETRUS 3:9

2

2 PETRUS 3:8

Afrikaans 1983

AFR83

Een ding moet julle egter nie vergeet nie, geliefdes: vir die Here is een dag soos duisend jaar en duisend jaar soos een dag.

Jämför

Utforska 2 PETRUS 3:8

3

2 PETRUS 3:18

Afrikaans 1983

AFR83

Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Aan Hom behoort die heerlikheid, nou en tot in ewigheid! Amen.

Jämför

Utforska 2 PETRUS 3:18

4

2 PETRUS 3:10

Afrikaans 1983

AFR83

Maar die dag van die Here sal so onverwags soos 'n dief kom. En op dié dag sal die hemel met 'n groot gedruis verdwyn, die hemelliggame brand en tot niet gaan, en die aarde met alles wat daarop is, vergaan.

Jämför

Utforska 2 PETRUS 3:10

5

2 PETRUS 3:11-12

Afrikaans 1983

AFR83

Aangesien al hierdie dinge so aan hulle einde gaan kom, moet julle des te meer vroom en aan God toegewy lewe. Leef in verwagting dat die dag van God kom en beywer julle daarvoor, die dag waarop die hemel in vlamme sal vergaan en die hemelliggame sal brand en wegsmelt.

Jämför

Utforska 2 PETRUS 3:11-12

Föregående kapitel
Nästa kapitel
YouVersion

Uppmuntrar och utmanar dig att söka Guds närhet varje dag.

Tjänst

Om

Karriärer

Volontär

Blogg

Press

Användbara länkar

Hjälp

Donera

Bibelöversättningar

Ljudbiblar

Bibelspråk

Dagens vers


En digital tjänst från

Life.Church
Svenska

©2026 Life.Church / YouVersion

IntegritetspolicyVillkor
Åtgärdsprogram för säkerhet
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest