The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Filippense - Kies Vreugde

27 Days
Vreugde is die tema van die boek Filippense. Dit is ongelooflik, want hierdie brief is deur Paulus geskryf terwyl hy in die tronk was. Hoe is dit moontlik om vreugdevol te wees te midde van oorweldigende hartseer en lyding? Paulus leer ons dat Jesus die Outeur en enigste bron van ware vreugde is.
Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com
Related Plans

Exodus: A Guided Bible Introduction

God Is My Refuge

Overcoming Marital Anxiety

Heart Matters: A Lenten Devotional

Abiding in HIM

From Lent to Lifestyle: Creating a Daily Faith Practice That Lasts

Proven: Coaches Time Out

Women in God's Plan

Kingdom Economics: Financial Stewardship Lessons From Asenath, Joseph's Wife
