Bible App logo
Search Icon

Labour to Legacy 2: Die Doel van Werk

Labour to Legacy 2: Die Doel van Werk

7 Days

"Labour to Legacy" is 'n leesplanreeks, ontwerp om ons te help om ons werk- en beroepslewe vanuit God se perspektief te sien. Sy oorspronklike plan was dat werk 'n seën moet wees, nie 'n las nie. Elke gelowige is uitverkies en geskape om deur betekenisvolle arbeid tot die werk van God by die huis, werk of in die gemeenskap by te dra. Deur Koninkryksruil word ons werk deel van ons aanbidding, lei dit tot 'n nalatenskap, en help ons roeping om ons en ander positief te beïnvloed. Hierdie is die tweede uit die reeks van ses leesplanne.

Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.doxadeo.org