Bible App logo
Search Icon

Labour to Legacy 1: Die seën van werk

Labour to Legacy 1: Die seën van werk

7 Days

"Labour to Legacy" is 'n leesplanreeks, ontwerp om ons werk- en beroepslewe vanuit God se perspektief te sien. Sy oorspronklike plan was dat werk 'n seën moet wees, nie 'n las nie. Gelowiges is uitverkies en geskape om deur betekenisvolle arbeid saam met God te werk – by die huis, werk of in die gemeenskap. Deur Koninkryksruil raak ons werk deel van ons aanbidding, lei ons harde werk tot 'n nalatenskap, en help ons roeping ons om ander rondom ons positief te beïnvloed. Hierdie is leesplan 4 uit 'n reeks van 6 leesplanne.

Ons wil graag Doxa Deo bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.doxadeo.org