Stormsterk geloof

5 Days
Geloof vrywaar ons nie teen storms nie. Dit is egter moontlik om ten spyte van sterk storms 'n stormsterk geloof te hê. Uit die verhaal van die storm op die see waarvan ons in Markus 4:35-41 lees, leer ons waardevolle lesse oor hoe ons sterk in die geloof kan wees. Word in jou innerlike mens in jou geloof versterk sodat jy die storm kan beveel om stil te word.
Ons wil graag Leef die Woord bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.leefdiewoord.co.za
Related Plans

Ruins to Royalty

When Your Child Fails: Turning Your Child’s Mistakes Into Moments of Grace and Growth

Audacious Faith: Standing Firm in the Fire

Always Performing? Even in Your Faith...

Becoming Love: If We Start at Finish, Where Do We End? (Part 2)

Forecast & Focus

The Advent of HOPE and the Object of Our Faith.

LEADERSHIP WISDOM FROM the WILD

Raising Emotionally Resilient Children - Helping Your Child Handle Emotions, Failure, and Pressure With Faith and Strength
