Somtyds

5 Days
Wat beteken die woord "somtyds"? Af en toe, nou en dan, of van tyd tot tyd. Tog klink en voel die woord "somtyds" net reg – dit is ’n kort, beskrywende woord wat breed geïnterpreteer kan word, veral omdat die woord "tyd" daarin voorkom. "Somtyds" is eintlik ’n samevatting van ’n begrip wat verband hou met tyd. Dis goed om doelbewus stil te staan en na te dink oor die hooftrekke van die lewe. Dit help ons om balans te vind, te besin oor ons prioriteite en die waarde van sekere oomblikke beter te verstaan.
Ons wil graag Felicia Lategan bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.felicia-lategan.com
Related Plans

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (1 of 8)

Finishing Strong

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (2 of 8)

Healing the Soul From Emotional Ills

Light Has Come

Making the Most of Your Marriage; a 7-Day Healing Journey

God vs Goliath: The Battle Before the Battle

Advent

The Mission: Every Nation Prayer & Fasting
