The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
BibleProject | Verlossing in die Bybelverhaal

8 Days
BibleProject het hierdie plan ontwerp om individue, gesinne en groepe te help om na te dink oor sleutelgedeeltes wat die Bybel se veelsydige tema van verlossing uitlig. Wat is verlossing? Hoe werk dit? Wat is die doel daarvan? Deur middel van die Skrif, kort video’s en vrae volg hierdie plan die tema van verlossing vanaf Israel se eksodus tot by Jesus se verhaal en selfs verder en wys hoe God mense uit slawerny en dood red tot vryheid, liefde en ware rus.
Ons wil graag BibleProject bedank vir hierdie plan wat hul ontwerp het. Besoek gerus: www.bibleproject.com vir meer inligting
Related Plans

7 Warning Lights for Highly Vulnerable Leaders

Unknown: An 8-Day Journey From Isolation to Deep Connection

The Rekindled Heart: 6 Essentials to Revive Faith

I AM Jesus: The True Vine

Wisdom's Call

Secrets to a Fruitful Life

Entry (S5 - E1)

Life Lessons From Easter – Hope for Death

Broke but Not Broken: Finding Worth When Money Is Tight
