The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
BibleProject | Ontdek die tema van die Eksodus-weg in die Skrif

8 Days
Hierdie leesplan volg die tema van die Eksodus-weg deur fundamentele verhale in die Ou Testament, sleutelvertellings oor Johannes die Doper, Jesus — en ander gedeeltes waar die hele skepping verlossing ervaar. Saam stel hierdie gedeeltes die eksodus nie as een gebeurtenis voor nie, maar as God se primêre manier van redding – ’n uitweg uit die duisternis, deur herskepping en 'n nuwe lewe in.
Ons wil graag BibleProject bedank vir hierdie plan wat hul ontwerp het. Besoek gerus: www.bibleproject.com vir meer inligting.
Related Plans

Artificial Intelligence, Robots, God and the Future - Film + Faith

Faith Formation Framework Series 2: Faith Internalized Through Spiritual Practices and Learning

A Real Thanksgiving

Mission Trip to Campus - Make Your College Years Count

Abide

Without Measure

Living LifeWise: The Good Samaritan

LEADERSHIP WISDOM FROM the WILD
