The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
KykNET Lydenstydgids 2026: Jesus se vrae in lyding

39 Days
Wat beteken ‘n lydingservaring vir jou? Hoe sou jy dit in ‘n paar woorde beskryf? Vir Jesus was dit ‘n reis van lyding en sterfte op pad na opstanding. Vir ons as gelowiges is lyding ‘n reis om Hom te ken en die krag van sy opstanding te ondervind deur te deel in sy lyding, en só aan Hom gelyk te word in sy dood. Tydens hierdie reis deur Lydenstyd, bring ons 40 dae deur met die vrae wat Jesus in die laaste dae van sy lewe gevra het.
Ons wil graag Mosaiek bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: mosaiek.com
Related Plans

2026 21 Day Fast Devotional: Consecration

A Child's Guide To: Learning to Be Brave Through Brave People

Letters From Joseph

God Created and God Ordered

I'm Just a Guy: Raising a Daughter(s)

The Bible's Business Plan

Preparing Your Daughter for Adulthood: A 5-Day Reading Plan for Parents

Forever Open: A Pilgrimage of the Heart

30 Days of Praying for Children and Families
