The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Die geboorte van Christus was dan so

5 Days
Die geboorte van Christus is 'n verhaal wat ons verbeelding aangryp en ons met hoop besiel. Dit is die verhaal van die onweerlegbare bewys dat God met liefde en sorg in gewone mense soos ons se lewens betrokke raak om vir ons 'n bron van hoop te wees. Hierdie 5-dag leesplan begelei jou om oor hoop na te dink soos dit in Advent aan die lig kom.
Ons wil graag Leef die Woord bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://leefdiewoord.co.za/
Related Plans

Awake and Alive: A 5-Day Plan to Revive Your Faith

Core

The Old Testament in 120 Days Reading Plan

All Who Are Weary: God Is With Me

Two-Year Chronological Bible Reading Plan (First Year-September)

Nehemiah 35 Day Devotional

Gratitude Is the Lifeline to Joy

Seeds: What and Why

Play-by-Play: John (3/3)
