The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Here, Ek Wil Sien!

7 Days
BESKRYWING: Ons kyk so maklik vas teen die uiterlike dinge in ons lewe. Ons verloor hoop, perspektief en geloof omdat ons bang en moedeloos raak. Kom ervaar hierdie week saam met my hoe hoog en wyd en diep God se genade vir my en jou strek sodat ons weer elke dag kan jubel en juig omdat Jesus Christus ons Here is en Hy die Een is wat ons geestesoë sal oopmaak!
Ons wil graag Sonja Goldberg bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.sonjagoldberg.co.za/
Related Plans

Kingdom Economics: Financial Stewardship Lessons From Asenath, Joseph's Wife

Exodus: A Guided Bible Introduction

True Love in Action

Proven: Coaches Time Out

Women in God's Plan

Overcoming Marital Anxiety

From Lent to Lifestyle: Creating a Daily Faith Practice That Lasts

Heart Matters: A Lenten Devotional

Abiding in HIM
