The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Paasfees verduidelik: 'n 8-dag Gids om die Heilige Week te Vier

8 Days
Oor die afgelope 1 600 jaar, herdenk Christene regoor die wêreld die laaste dae van Jesus se lewe gedurende die "heilige week". Hierdie 8-dag leesplan sal verduidelik wat op elk van Jesus se laaste dae gebeur het en waarom dit plaasgevind het, alhoewel dikwels tragies, is dit tog uiteindelik goeie nuus. Daar sal elke dag 'n kort leesstuk uit 'n psalm, een van die Ou Testamentiese profete en 'n paar verse uit die Nuwe Testament wees. Daar sal ook 'n kort oordenking wees om jou deur daardie gedeeltes te lei om die diepsinnige van Jesus se laaste dae op aarde te besef.
Baie dankie aan Spoken Gospel wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asb: http://www.spokengospel.com/
Related Plans

Get Up and Move Forward

DUBS - the Dub Life

The Tea We Shouldn’t Spill: A Biblical Reality Check on Gossip

Walking With Jesus - 3 Little Words Devotional

Stillness

When Faith Breaks Under Grief: The Unnamed Woman God Still Saw

Mornings With Jesus Part 2: A Five-Day Audio Devotional Plan for Moms

Faith That Works: Alive & Active

Meet Jesus: A Family Devotional for Kids
