Die Weg, Die Waarheid en Die Lewe

40 Days
Hierdie leesplan is ʼn veertig dae reis in die lig van Jesus se woorde :"Ek is die weg, en die waarheid en die lewe" (Joh.14:6). Net na Jesus se hemelvaart was mense bekend as "mense van die weg"; hierdie het gedui op Jesus wat die weg was na God, en, tweedens, die leefwyse wat hulle gevolg het. Hierdie leesplan volg Jesus se lewe sodat ons soos Hy kan leef.
Ons wil graag Collage Gemeenskapskerk bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://collage.org.za/
Related Plans

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (3 of 8)

Go Tell It on the Mountain

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (4 of 8)

Light Has Come

WORSHIP: More Than a Song

The Mission | the Unfolding Story of God's Redemptive Purpose (Family Devotional)

Making the Most of Your Marriage; a 7-Day Healing Journey

Refresh Your Soul - Whole Bible in 2 Years (1 of 8)

And His Name Will Be the Hope of the World
