Maak My 'n Rivier

5 Days
Jesus nooi ons uit om by Hom te kom drink en om in Hom te glo sodat riviere lewende water uit ons binneste kan vloei (Joh. 7:37-38) In hierdie 5-dag leesplan gaan ons op 'n reis om die betekenisvolheid van God se rivier te ontdek en ook hoe ons in die stroom van sy Gees kan leef sodat ons Hom op die beste manier kan verteenwoordig.
Ons wil graag Worship Awake bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://worshipawake.com/
Related Plans

Where Are You? A Theology of Suffering

The Invitation of Christmas

The Father Lens: Helping Your Kids See Who God Is Through Who You Are

Marry Me

The Single Season

Deep Roots, Steady Faith

Even in the Shadows: Living With Depression

Grace & Truth

Real. Loved. Strengthened: 7 Days With God
