The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
BibleProject | Kort Kursus oor die Apostel Paulus

10 Days
In hierdie tien dag plan sal jy voorgestel word aan vier kort briewe van die apostel Paulus. In Galasiërs bespreek Paulus of mense van ander kulture ook die Tora moet onderhou. In Efesiërs wys hy hoe die Evangelie versoening bring tussen God en mekaar. In Filippense bemoedig hy gelowiges met Jesus se voorbeeld van self opofferende liefde en in Tessalonisense bemoedig Paulus vervolgde Christene met hoop in koning Jesus.
Ons wil graag BibleProject bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://bibleproject.com/afrikaans
Related Plans

The Heart of Inclusive Ministry Devotional for Parents and Sunday School Teachers

From Loneliness to Surrender

Abiding in HIM

Follow Jesus by Gateway Church Cymru

The Waiting Room

Beggar to Believer

How to Overcome Challenges

In His Hands - Encouragement for Praying Parents

Faithful in Every Season
