The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Gemaak Vir …

12 Days
Die lewe gaan om verhoudinge. Ons is geskape om in verhouding met God, ander en die wêreld om ons te leef. Ons wil daarom nader aan God beweeg en hegter verhoudinge bou.
Ons wil graag Mosaiek bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.mosaiek.com/









