YouVersion Logo
Search Icon

Heling deur...

Heling deur...

6 Days

… ek wens dat dit met jou in alles goed mag gaan en dat jy gesond is …2 Joh 1:2. Almal het genesing nodig en is op ‘n reis na heling. Die doel van die reeks is om in kontak te kom met ons eie gebrokenheid en siek-wees en te draai na Jesus as ons Geneesheer.

Ons wil graag vir Mosaiek bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.mosaiek.com/

About The Publisher

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy